Tau Rollermeule

448 Delmey Str
 
Hartswater, Northern Cape
Tau Rollermeule Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Tau Rollermeule
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Buks O.
(22 Nov 21 @ 11:47 am)

Ek koop gereeld by Tau Rollermeule in Hartswater, maar kom agter dat daar deesdae glad nie beheer oor hul kantoor ure is nie, vanoggend was dit die 4de keer in 2 weke dat ek half 9 daar kom en hulle nog nie oop is nie, terwyl kantoor ure aandui van 08:00 tot 17:00, en die traak my nie agtige houding van personeel spreek boekdele van laksheid en onproffesioneliteit, niemand kan jou verduidelik hoekom hulle ook nog nie oop is nie, verlede week was ek 20 voor 5 die middag daar, ook net om hulle toe te kry, terwyl personeel net daar rondhang en net eenvoudig se hulle is toe, ek ry van Jan kempdorp af, werk in Taung, so my tyd om te koop is beperk, maar duidelik dink die personeel hulle is die enigste mense in die skema wat werk het, wonder of bestuur van die toedrag van sake bewus is. ek gaan...    Read more »

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG