Monday | Closed |
|
Tuesday | Closed |
|
Wednesday | Closed |
|
Thursday | Closed |
|
Friday | Closed |
|
Saturday | Closed |
|
Sunday | 09:00 am - 12:00 pm |
|
Public Holidays | Closed |
REVIEWS
PHOTO GALLERY
ABOUT US
Ons Missie
As Geloofgemeenskap, beywer ons ons vir God se Koninkryk deur ons
- Aanbidding van God
- Groei in die geloof
- Omgee vir mekaar
- Uitreik na die wereld
- en ons diens in die gemeente
Die NG Loerie gemeente is in 1938 afgestig van die Uitenhage gemeente. Loerie is gelee 40 km vanaf Port Elizabeth in die Gamtoosvallei. Ons het 180 lidmate en bedien die area tussen die Van Stadensrivier en Hankey.
Erdedienste is elke Sondagoggend om 9:00 Oktober - April en 9:30 Mei to September.
SERVICES
Die ongeveer 180 lidmate van die Nederduits Gereformeerde gemeente van Loerie is baie trots op hul jaarlikse Nartjiefees as fondsinsamelingsprojek vir dié klein gemeente. 2010 sal ons negentiende fees wees en die fees groei nog elke jaar.
Die hoofproduk van die fees is Nartjies, maar daar is ook 'n groot verskeidenheid groente en kos beskikbaar. Die kunstenaars wat die hele dag optree, sorg vir die unieke gees wat op die terrein heers. Die Nartjie-eet kompetisie sorg ook elke jaar vir groot opwinding.
Die gemeente is in 'n vrugbare vallei, wat opsigself 'n besiens-waardigheid is, gelee met onder andere, 'n voëlpark en die Loeriedam. Dit is grootliks 'n boerderygemeenskap en die pragtige groente en vrugte wat tydens die fees te koop sal wees, het geen bekendstelling nodig nie.
Sitrus (hoofsaaklik nartjies en lemoene) word op groot skaal verbou - vandaar die Nartjiefees! Groente word ook op groot skaal geproduseer. Dit is ook die begin van die Baviaanskloof Natuurreservaat wat nou as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar is. Besoek gerus ook Gamtoos Toerisme se webblad vir meer oor die vallei, asook Baviaanskloof.
Wyks Ouderlinge & Diakens
Ouderlinge | Telefoon | Wyk | Diaken | Telefoon |
Tonie de Koning |
082 898 5559 042 287 0656 | Gamtoos | Marisa Louw |
082 868 4739 |
Faan Gerber | 083 321 5758 | Gamtoosmond |
Irene van Vuuren | 082 994 3548 |
Catherina Wait | 082 569 4298 042 284 0940 | Kleinrivier |
Patrick Laufs | 082 903 1815 |
Fonnie Moolman | 041 365 1996 | Loerie | Amanda Gerber |
082 318 6827 |
Pierre van Niekerk |
078 878 1702 | Mauritzkraal | Wimpie Willemse | 082 530 5997 |
Helgaard van der Watt | 082 556 1330 042 287 0994 | Melon | Gerhard Stroebel |
072 470 0991 |
Japie Williams | 082 200 3350 042 286 0694 | Thornhill | Dorie Williams | 083 230 6910 042 286 0694 |
Kerkraad
Ds Japer Louw |
082 490 6340 |
Voorsitter | 042 287 0633 | |
Oudl - Japie Williams |
082 200 3350 | Leier Oudeling | 042 286 0694 | |
Diak - Catherina Wait |
082 569 4298 |
Voorsitter | TG Aanbidding |
042 284 0940 |
Oudl - Tonie de Koning |
082 898 5559 |
Voorsitter |
TG Groei | 042 287 0656 |
Oudl - Marius Blignault |
072 199 5018 |
Voorsitter | TG Omgee | 042 286 0601 |
Diak - Jacques du Preez |
082 653 0672 |
Voorsitter |
TG Uitreik | 042 287 0877 |
Oudl - Helgard vd Watt |
082 556 1330 | Sameroeper Dienste | 042 287 0994 | |
Voorsitter |
TG Bates | |||
Diak - Herlien Moolman | 079 063 4488 |
Voorsitter | TG Kommunikasie | 042 293 3472 |
Oudl - Leon de Koning | 082 822 3662 | Voorsitter | TG Fondse/Finansies | 042 287 0603 |
Dagbestuur
Ds Japer Louw | 082 490 6340 |
Voorsitter | 042 2870 633 | |
Japie Williams | 082 200 3350 | Leier Oudeling | 042 2860 694 | |
Jacques du Preez |
082 653 0672 |
Leier Diaken | 042 2870 877 | |
Helgard vd Watt |
082 556 1330 | Sameroeper Dienste | 042 2870 994 | |
Adrè Louw |
083 381 0507 |
Lid van Vrouediens |
042 2870 633 |
DOCUMENTS
MEET THE TEAM
Ds Jasper Louw |
Leraar |
042 287 0633 | 082 490 6340 |