Maarten Meyer Attorneys

21 Van Riebeeck Str, Ladismith
 
Klein Karoo, Western Cape
Maarten Meyer Attorneys Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Maarten Meyer Attorneys
First, your rating here
 
Your review here

ABOUT US

Maarten Meyer Prokureurs streef daarna om kliënte met kwaliteit bekostigbare, etiese regsadvies te bedien.

Dit verseker dat kliënte ingeligte besluite tot hulle eie voordeel kan neem. Meeste mense is versigtig om regshulp te soek vir geskille, weens die hoë koste verbonde aan hof en regsprosedures. Dit is Maarten se doel, om waar moontlik, konflik te verminder deur kreatiewe en werkbare oplossings, sodat kliënte koste en tyd kan bespaar terwyl hulle gemoedsrus en sekerheid soek. Met sy blootstelling aan konflik vanaf sy jeug, het Maarten ‘n diepgaande begrip vir die aard en impak van verskillende tipes konflik en hoe om dit suksesvol aan te spreek.

Maarten stel dit verder ten doel om voordurend sy vaardighede uit te brei tot voordeel van kliënte en die gemeenskap, deur gereelde verdere opleiding as prokureur, bemiddelaar en konflikhanterings-praktisyn.

Maarten het by Anzelle Laubscher Prokureurs in Ladismith oorgeneem, wat reeds die afgelope vier jaar die gemeenskap van Ladismith en omliggende gebiede van regsdienste voorsien. Hy sien uit daarna om bestaande en nuwe kliënte te ontmoet en van hulp te wees.

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG