Kershoutlaagte 4x4
1 Review

REVIEWS
by Cowie V.
(16 Sep 16 @ 10:52 am)
Ons het vir jare en jare na Huisklip gegaan vir ons kersvakansies. Toe op n dag moes ons ons klein huisies afbreek omdat die natuur versteur word. Nou kan daar 4 x 4 voertuie rondry. Ek verstaan dit nie. Die geraas, die wiele wat die grond omdolwe. Versteur dit nie die natuur erger nie.