REVIEWS
by Jannie B.
(1 Jul 20 @ 3:02 pm)
Ek kan Die Boom Gogga ten sterkste aanbeveel. Hulle werk vinnig en professioneel. Hulle maak skoon na hulle gewerk het en prys gewys is hulle baie billik.
Kallie, die eienaar, is die heeltyd teenwoordig en werk net so hard soos sy werkers.
Kallie, die eienaar, is die heeltyd teenwoordig en werk net so hard soos sy werkers.